Donkerwoud (Sagteband) - François Bloemhof (Paperback)
Description
Ouderdomsgroep 9-12: Wat is dit wat Tiaan deur die venster in die bos gesien het en watter geheime hou die muwwe ou huis van hulle eksentrieke tante in? En wat gaan skielik met Rolf aan? Hulle is nou wel ’n tweeling, maar dit beteken nie dat hulle dinge dieselfde ervaar nie – veral as hulle begin agterkom iets in die huis en die donker woud is nie pluis nie. Hoe nader hulle daaraan kom om die geheim te ontrafel, hoe gevaarliker word dit . . . totdat een van hulle se lewe op die spel is.
Lekker spannende storie vol bloedstollende kinkels. Ouer, trae lesers sal dit ook geniet.
Die vyfde boek van agt in François Bloemhof se Rillers-reeks
Product Details
- Barcode
- 9780798157551
- Department
- Books
- Released
- 16 Jul 2012
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Francois Bloemhof
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Edition
- 2
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 92
- Dimensions
- 213 x 137 x 15mm (120g)
Summary
Wat is dit wat Tiaan deur die venster in die bos gesien het en
watter geheime hou die muwwe ou huis van hulle eksentrieke tante
in? En wat gaan skielik met Rolf aan? Hulle is nou wel 'n tweeling,
maar dit beteken nie dat hulle dinge dieselfde ervaar nie - veral
as hulle begin agterkom iets in die huis en die donker woud is nie
pluis nie. Hoe nader hulle daaraan kom om die geheim te ontrafel,
hoe gevaarliker word dit ...totdat een van hulle se lewe op die
spel is. Lekker spannende storie vol bloedstollende kinkels. Ouer,
trae lesers sal dit ook geniet.
Fiction
- General Subject
- Children's Fiction
- BISAC Subject 1
- Juvenile Fiction / General
- BIC Classification 1
- General fiction (Children's / Teenage)