Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek - Henk Viljoen (Paperback)
Description
Piekfyn Afrikaans Graad 5 is gemik op leerders wat
Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat
interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele
geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite,
speletjies en ander oefeninge word met dié van ander
vakke geïntegreer sodat die kennis wat leerders
opdoen, hulle ervaringswêreld verryk en hul sodoende
deeglik voorberei vir Graad 6.
Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al
die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort
tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories,
slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge
is leerders se voorland. Leerders word deurlopend
blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle
word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels,
kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings
soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, Taalgids en
Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor.
Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om
leerders se leesvaardighede te ontwikkel en ’n liefde vir
lees te kweek.
Geniet ’n piekfyn leerervaring!
Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV)
Product Details
- Barcode
- 9781770022775
- Department
- Books
- Released
- 1 Jul 2012
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Authors
- Henk Viljoen
Nelmari Smit
Mariëtte Bothma
Annatjie Gloy
Nic Conradie
Magdel Van Tonder
Marlene Venter
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Best Books
- Edition
- 1
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 270
- Dimensions
- 270 x 210mm (1g)
Summary
Piekfyn Afrikaans Graad 5 is gemik op leerders wat Afrikaans as
Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en
volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die
taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die
van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen,
hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir
Graad 6. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die
taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte,
strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander
lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word
deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en
hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief,
vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In 'n
neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders
vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans
Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en 'n liefde
vir lees te kweek. Geniet 'n piekfyn leerervaring! Goedgekeur vir
die Nasionale Katalogus (KABV).
Non-Fiction
- General Subject
- Study Guides
- BISAC Subject 1
- Juvenile Nonfiction / Foreign Language Study / General
- BIC Classification 1
- Educational: Languages other than English