Piekfyn Afrikaans Graad 11 Huistaal Leerderboek - Riens Vosloo (Paperback)

In Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 4
Price
209
RRP
R 320
(-35%)
Normal Price
R 246
(-15%)
Deal: Featured On Sale Items
only1left
No reviews yet.
All Online Shopping Permitted in Lockdown Level 4 Details...

Description

Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat interessante en kontemporêre leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou deeglik vir Graad 12 sal voorberei. Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In ʼn neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids gaan jou voorbereiding vir enige soort assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook  vir begrip en pure genot interessante tekste lees in verskillende sosiale situasies kommunikeer  verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik vlot en ekspressief praat en toesprake lewer noukeurig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture deeglik en foutloos gebruik heelwat transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf volgens die stappe van prosesskryf. Maar dis nie al nie . . . Hou jy van fl iek of om na ’n boeiende of grapperige sepie te kyk? Wel, nou gaan jy dit alles in die Afrikaanse klas doen! Jy gaan dit vreeslik geniet om Afrikaans te praat en te skryf terwyl jy weer na al die mense van Mandela-rylaan kyk. Ja, Piekfyn Afrikaans het sy eie fi lm en fi lmsterre! “Mandelarylaan se stories” is ’n tipies Suid-Afrikaanse TV-sepie. Behalwe kyk, gaan jy ook lekker gesels en jou mening gee oor die fi lm, karakters en gebeure. Geniet ’n Piekfyn-leerervaring!

Product Details

Barcode
9781770028586
Department
Books
Released
1 Jul 2012
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Riens Vosloo
Fanie Viljoen
Leon van Nierop
W. van der Merwe
Willem Van Der Merwe
Heleen Stevens
Belinda Prinsloo
Binding
Paperback
Publisher
Best Books
Edition
1
Language
Afrikaans
Dimensions
210 x 148mm (1g)

Summary

Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat interessante en kontemporere leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met die van verskeie ander vakke geintegreer wat jou ervaringswereld sal verryk en jou deeglik vir Graad 12 sal voorberei. Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In 'n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids gaan jou voorbereiding vir enige soort assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook: vir begrip en pure genot interessante tekste lees; in verskillende sosiale situasies kommunikeer; verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik; vlot en ekspressief praat en toesprake lewer; noukeurig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture deeglik en foutloos gebruik; heelwat transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf volgens die stappe van prosesskryf. Maar dis nie al nie ...Hou jy van fliek of om na 'n boeiende of grapperige sepie te kyk? Wel, nou gaan jy dit alles in die Afrikaanse klas doen! Jy gaan dit vreeslik geniet om Afrikaans te praat en te skryf terwyl jy weer na al die mense van Mandela-rylaan kyk.
Ja, Piekfyn Afrikaans het sy eie film en filmsterre! "Mandelarylaan se stories" is 'n tipies Suid-Afrikaanse TV-sepie. Behalwe kyk, gaan jy ook lekker gesels en jou mening gee oor die film, karakters en gebeure. Geniet 'n Piekfyn-leerervaring!

Non-Fiction

General Subject
Study Guides
BISAC Subject 1
Juvenile Nonfiction / Foreign Language Study / General
BIC Classification 1
Educational: Languages other than English