Piekfyn Afrikaans Graad 11 Huistaal Leerderboek - Vosloo (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
163
RRP
R 206
(-21%)
No reviews yet.
Pick your Oscar 2017 Best Picture and Win a Fantastic Oscar DVD + Memorabilia Bundle Details...

Description

Piekfyn Afrikaans Graad 11 bevat interessante en kontemporêre leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou deeglik vir Graad 12 sal voorberei. Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In ʼn neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids gaan jou voorbereiding vir enige soort assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook  vir begrip en pure genot interessante tekste lees  in verskillende sosiale situasies kommunikeer  verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik  vlot en ekspressief praat en toesprake lewer  noukeurig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture deeglik en foutloos gebruik  heelwat transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf volgens die stappe van prosesskryf. Maar dis nie al nie . . . Hou jy van fl iek of om na ’n boeiende of grapperige sepie te kyk? Wel, nou gaan jy dit alles in die Afrikaanse klas doen! Jy gaan dit vreeslik geniet om Afrikaans te praat en te skryf terwyl jy weer na al die mense van Mandela-rylaan kyk. Ja, Piekfyn Afrikaans het sy eie fi lm en fi lmsterre! “Mandelarylaan se stories” is ’n tipies Suid-Afrikaanse TV-sepie. Behalwe kyk, gaan jy ook lekker gesels en jou mening gee oor die fi lm, karakters en gebeure. Geniet ’n Piekfyn-leerervaring!

Product Details

Barcode
9781770028586
Department
Books
Released
1 Jul 2012
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Binding
Paperback
Publisher
Best Books
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
0

Non-Fiction

General Subject
Study Guides