Ou Langklou - Francois Bloemhof (Paperback)
Description
Wat vir Victor as net nog ’n vervelige wintervakansie in die kinderhuis begin, raak ’n nagmerrie toe hy van aangesig tot aangesig kom met die vreemde vrou wat onder in die straat woon. Juffrou Ia de Goede se hande staan vir niks verkeerd nie en vir die meeste inwoners beteken dit daar’s altyd genoeg van haar lekker melkterte en ander gebak. Maar Victor vind gou uit wat daardie hande nóg kan doen en hy en sy twee vriende, Jenny en Fluitjie, sal moet keer vir die vale . . .
Dit is ‘n lekker spannende storie vol bloedstollende kinkels. Wat ouer, trae lesers ook sal geniet
Die vierde boek van agt in François Bloemhof se Rillers-reeks
Product Details
- Barcode
- 9780798157247
- Department
- Books
- Released
- 25 May 2012
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Francois Bloemhof
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Edition
- 1
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 92
- Dimensions
- 213 x 137 x 15mm (160g)
Summary
Wat vir Victor as net nog 'n vervelige wintervakansie in die
kinderhuis begin, raak 'n nagmerrie toe hy van aangesig tot
aangesig kom met die vreemde vrou wat onder in die straat woon.
Juffrou Ia de Goede se hande staan vir niks verkeerd nie en vir die
meeste inwoners beteken dit daar's altyd genoeg van haar lekker
melkterte en ander gebak. Maar Victor vind gou uit wat daardie
hande nog kan doen en hy en sy twee vriende, Jenny en Fluitjie, sal
moet keer vir die vale ...Dit is 'n lekker spannende storie vol
bloedstollende kinkels. Wat ouer, trae lesers ook sal geniet.
Fiction
- General Subject
- Juvenile Grades 4-6 Ages 9-11
- BISAC Subject 1
- Juvenile Fiction / Horror & Ghost Stories
- BIC Classification 1
- Horror & ghost stories, chillers (Children's / Teenage)