Die Twee Lewens Van Dieter Ondracek - André Krüger (Paperback)

Out of Stock
Price
TBC
No reviews yet.
Raru Coupon - Get 5% Off Site Wide with RCC-WARM5 - Ends 1 August 2021 - T&Cs Apply Details...

Description

Spoorwegingenieur Dieter Ondracek word Gerhard Weber nadat hy vlug uit die puin van Nazi-Duitsland. In Suid-Afrika bring twee dinge vir hom hoop op ’n nuwe begin: sy werk by die spoorweë, waar hy weer met sy geliefde “vlamdiere” kan werk, en die buurdogtertjie Kietie en haar ma Magda. Dan daag sy eertydse SS kollega Kurt Wolff op, met dreigemente en gerugte oor ODESSA en Sabine. Dieter/Gerhard besef dat sy verlede uiteindelik besig is om hom in te haal.

Product Details

Barcode
9780798156721
Department
Books
Released
18 May 2012
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
André Krüger
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
384
Dimensions
213 x 137mm (385g)

Summary

Spoorwegingenieur Dieter Ondracek word Gerhard Weber nadat hy vlug uit die puin van Nazi-Duitsland. In Suid-Afrika bring twee dinge vir hom hoop op 'n nuwe begin: sy werk by die spoorwee, waar hy weer met sy geliefde "vlamdiere" kan werk, en die buurdogtertjie Kietie en haar ma Magda. Dan daag sy eertydse SS kollega Kurt Wolff op, met dreigemente en gerugte oor ODESSA en Sabine. Dieter/Gerhard besef dat sy verlede uiteindelik besig is om hom in te haal.

Fiction

General Subject
Crime/Thrillers
BISAC Subject 1
Fiction / Thrillers
BISAC Subject 2
Fiction / Suspense
BIC Classification 1
Thriller / suspense