1000+ Wenke Vir Die Huis - Solet Scheeres (Paperback)

Out of Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 4
Price
231
RRP
R 295
(-22%)
No reviews yet.
All Online Shopping Permitted in Lockdown Level 4 Details...

Description

Kan ’n aangebrande pot gered word? Hoe gemaak met vlooie en ander pestilensies in die huis? En wat moet ek doen om van hierdie hardnekkige vlek ontslae te raak? 1000+ Wenke vir jou huis gee jou in ’n japtrap al die kortpaaie om sake in en om jou huis netjies en agtermekaar te hou. Elke trotse huishouer of ouer het dié boek nodig as nuttige naslaangids en bron van inspirasie. ’n Hele rits onderwerpe word gedek, van veiligheid in die huis tot skoonheidswenke, die instandhouding van elektroniese ware tot tuinmaak. Die wenke is kort en bondig en waar nodig in maklike stappe opgebreek. Die hoofstukke is volgens kleur ingedeel, en aan die einde van elke hoofstuk is daar plek vir jou eie notas. Van die vrae waarop jy antwoorde sal kry is: • Hoe kan jy spaar deur eenvoudig beter te beplan? • Hoe kan jy groener lewe? (Omgewingsvriendelike wenke word deurgaans met ’n simbool aangedui.) 1000+ Wenke vir die huis is die één omvattende en onontbeerlike bron waarsonder jou huis nie kan klaarkom nie.

Product Details

Barcode
9780798154970
Department
Books
Released
16 Apr 2012
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Solet Scheeres
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
280
Dimensions
255 x 195mm (960g)

Non-Fiction

General Subject
Do-It-Yourself
BISAC Subject 1
House & Home / Reference
BIC Classification 1
Household hints
Dewey Classification
640.41