Stoffel Op Safari - Christiaan Bakkes (Paperback)

Out of Stock
Price
181
RRP
R 230
(-21%)
No reviews yet.

Description

Vertelkuns soos dié van Christiaan Bakkes is skaars in Afrikaans. Sy nuutste bundel -- reeds die sesde in die Stoffel-reeks -- omvat weer eens ’n veelheid fasette van sy lewe in die wildernis van die Kaokoveld en Damaraland. Daar is boeiende diereverhale en hartverskeurende hondeverhale. Daar is die stories van gewone mense sowel as skatryk safarikliënte. Daar is soldateverhale en ’n eenmanrebellie. Daar is boeke, musiek en stukkies geskiedenis uit Afrika, Amerika en Europa. Daar is die navorsingswerk van sy vrou Nina en die avonture van sekerlik die dapperste Jack Russell ooit, Tier met die tien lewens. Sedert die vorige Stoffel-bundel het veral een onderwerp in bewaringskringe op die voorgrond getree: renosterstropery. Bakkes spreek dit aan in drie verhale -- insigryk, oorwoë én met humor. ’n Verhaal soos "Grense" toon by uitstek hoe hierdie skrywer nie bloot reis- of avontuurvertellings weergee nie, maar dat sy werk transendeer na iets meer, na die diepere betekenis van die ragfyn netwerk van verbintenisse waaruit ons lewe op hierdie planeet bestaan.

Product Details

Barcode
9780798156233
Department
Books
Released
22 Feb 2012
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Christiaan Bakkes
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
160
Dimensions
213 x 137 x 15mm (180g)

Summary

Vertelkuns soos die van Christiaan Bakkes is skaars in Afrikaans. Sy nuutste bundel - reeds die sesde in die Stoffel-reeks - omvat weer eens 'n veelheid fasette van sy lewe in die wildernis van die Kaokoveld en Damaraland. Daar is boeiende diereverhale en hartverskeurende hondeverhale. Daar is die stories van gewone mense sowel as skatryk safarikliente. Daar is soldateverhale en 'n eenmanrebellie. Daar is boeke, musiek en stukkies geskiedenis uit Afrika, Amerika en Europa. Daar is die navorsingswerk van sy vrou Nina en die avonture van sekerlik die dapperste Jack Russell ooit, Tier met die tien lewens. Sedert die vorige Stoffel-bundel het veral een onderwerp in bewaringskringe op die voorgrond getree: renosterstropery. Bakkes spreek dit aan in drie verhale - insigryk, oorwoe en met humor. 'n Verhaal soos "Grense" toon by uitstek hoe hierdie skrywer nie bloot reis- of avontuurvertellings weergee nie, maar dat sy werk transendeer na iets meer, na die diepere betekenis van die ragfyn netwerk van verbintenisse waaruit ons lewe op hierdie planeet bestaan.

Fiction

General Subject
Fiction Short Stories
BISAC Subject 1
Fiction / Short Stories (single author)
BISAC Subject 2
Fiction / General
BISAC Subject 3
Fiction / General
BIC Classification 1
Short stories
BIC Classification 2
Modern & contemporary fiction (post c 1945)
BIC Classification 3
Modern & contemporary fiction (post c 1945)