Hiervandaan - Dana Snyman (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
196
RRP
R 255
(-23%)
No reviews yet.

Description

Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy eie lewensreis, dié van sy familie en van sy land. Hy reis agter stories uit die verlede aan, van die eerste Snyman, seun van ’n wit pa en ’n slavin-ma, tot vandag, waar mense op die platteland hom in hul geheime inlaat. Elkeen van ons het mos sy eie 'Inkandla' -- tuisdorp -- en Dana se reis neem hom onder meer ook na Julius Malema se ouma se huis en na President Zuma se werklike Inkandla in KwaZulu-Natal, waar hy bokvleis met President Zuma se broer geëet het. Dan keer Dana terug huis toe, via Bloedrivier en die museum waar sy oupa se broek nog uitgestal word. Dana se verhaal is vervleg met die stories van ons almal wat 'hiervandaan' is. Eg, warm en gevul met deernis, soos ons Dana leer ken en leer liefkry het.

Product Details

Barcode
9780624053187
Department
Books
Released
20 Oct 2011
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Dana Snyman
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
240
Dimensions
213 x 137 x 15mm (200g)

Summary

Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy eie lewensreis, die van sy familie en van sy land. Hy reis agter stories uit die verlede aan, van die eerste Snyman, seun van 'n wit pa en 'n slavin-ma, tot vandag, waar mense op die platteland hom in hul geheime inlaat. Elkeen van ons het mos sy eie 'Inkandla' - tuisdorp - en Dana se reis neem hom onder meer ook na Julius Malema se ouma se huis en na President Zuma se werklike Inkandla in KwaZulu-Natal, waar hy bokvleis met President Zuma se broer geeet het. Dan keer Dana terug huis toe, via Bloedrivier en die museum waar sy oupa se broek nog uitgestal word. Dana se verhaal is vervleg met die stories van ons almal wat 'hiervandaan' is. Eg, warm en gevul met deernis, soos ons Dana leer ken en leer liefkry het.

Non-Fiction

General Subject
Travel
BISAC Subject 1
Fiction / Short Stories (single author)
BIC Classification 1
Travel writing
Dewey Classification
916.80467

Author Bio

Dana lives on the West Coast, but can mostly be found travelling around Africa and South Africa. He worked as journalist on Huisgenoot and Beeld, and as travel editor of the outdoor magazine Weg!/Go! Among his many awards: Mondi Award x 3 (2003) (2004) (2005); ATKV Prize for magazine journalism x 2 (2005)(2006); Shortlisted for the Bookseller's Choice Award (2008); Pica Award for Columnist of the Year (2007); Pica Award for Travel Writer of the Year x 2 (2007) (2008); Booksellers clamoured for his work in English and On the Back Roads was published to much acclaim in 2008.