Oepse Daisy - C. Johan Bakkes (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
219
RRP
R 285
(-23%)
No reviews yet.
Raru Merch Poll - Harry Potter Magical Creatures Dobby Figure Up For Grabs Details...

Description

"Oepse daisy" kon net sowel "O bliksem", "O gits" of "O magtag" gewees het, maar miskien is dit tyd om Juanita du Plessis in plaas van Jack Parow te speel. So sê Johan Bakkes. Die maklik begaanbare weë hou vir Johan Bakkes geen aantrekkingskrag nie; nee, vir hom altyd maar die smalle weë wat met bloedsweet gepaardgaan. Dáár waar min ander dit nog gewaag het. Hier is oudergewoonte heerlike, avontuurlustige vertellings oor ver én naby reise, propvol humor, en nooit sonder deernis vir die medemens nie. Dit gaan hier oor die sielsdinge van reis en verken, veel eerder as die plek en die pad daarheen Die reis bly die tema, maar die ouderdom maak dat melankolie en nostalgie sy kop uitsteek. Die titelverhaal dui op een van die skrywer se heel moeilikste reise - om kolonkanker te oorwin. En uiteindelik wys hy ons hy’s nog nie náástenby naby aan "pushing up daisies" nie.

Product Details

Barcode
9780795800306
Department
Books
Released
12 Oct 2011
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
C. Johan Bakkes
Binding
Paperback
Publisher
Queillerie
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
160
Dimensions
213 x 137mm (180g)

Fiction

General Subject
Travel
BISAC Subject 1
Fiction / General
BIC Classification 1
Travel writing
Dewey Classification
910.4