Piekniek By Hangklip - Kerneels Breytenbach (Paperback)

Out of Stock
Price
233
RRP
R 295
(-21%)
No reviews yet.
Vote for your Game of the Year 2019 - Great Prizes Up for Grabs. Ends 17 Dec. 2019 Details...

Description

Wanneer Joshu Gumbo probeer om Sonja Griessel se 4x4 te kaap, vermoor hy per ongeluk haar ouers -- en verander vir ewig die verloop van hulle lewens. Tydens die mislukte kaping skuur sy lippe teen Sonja s'n en Joshua is oortuig sy het hom van sy mojo beroof. Sonja vlug uit Gauteng en gaan woon op die kus. Joshua sit haar agterna. Hulle paaie sal nog een keer kruis tydens 'n piekniek -- soort van -- by Hangklip.

Product Details

Barcode
9780798156035
Department
Books
Released
12 Sep 2011
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Kerneels Breytenbach
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
480
Dimensions
213 x 137mm (1g)

Fiction

General Subject
Crime/Thrillers
BISAC Subject 1
Fiction / Crime
BISAC Subject 2
Fiction / Mystery & Detective / General
BIC Classification 1
Crime & mystery