Die Vrou Met Die Pers Oog - Francois Bloemhof (Paperback)
Description
Vir ouderdomme 9-12 jaar. Chris en Martie is in ’n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie sonder hare en die vreemde biblioteekjuffrou . . . Toe hulle stadig maar seker ingetrek word in dié eienaardighede, besluit Chris en Martie om ondersoek in te stel -- wat hulle in die kloue van die vrou met die pers oog laat beland. Lekker spannende storie vol bloedstollende kinkels. Ouer, trae lesers sal dit ook geniet Die tweede boek van agt boeke in François Bloemhof se Rillers-reeks. Vir ouderdomme 9-12 jaar.
Product Details
- Barcode
- 9780798155328
- Department
- Books
- Released
- 10 Sep 2011
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Francois Bloemhof
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Edition
- 1
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 120
- Dimensions
- 213 x 137mm (105g)
Fiction
- General Subject
- Juvenile Grades 4-6 Ages 9-11
- BISAC Subject 1
- Juvenile Fiction / General
- BIC Classification 1
- General fiction (Children's / Teenage)