Die Speletjie - Francois Bloemhof (Paperback)

Out of Stock
Price
TBC
No reviews yet.
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! 1 x R500 Raru Voucher up for grabs every month! Details...

Description

Wouter is baie bekommerd. Hy moes nooit die speletjie van meneer Grimbeek se rekenaar afgelaai het nie, want noudat dit begin het, kan dit nie gestop word nie, en as dit eers jou naam het . . . Iemand is reeds onverklaarbaar dood, en Wouter en sy vriend Koekoes moet vinnig dink aan ’n uitkomkans, anders is dit neusie verby -- nie net vir hulle twee nie, maar vir almal wat hierby ingesleep is.’n Lekker vinnig-bewegende storie vir jong lesers met ’n spanningvolle einde. Ideaal vir trae lesers wat nie vir lang boeke kans sien nie.

Product Details

Barcode
9780798155267
Department
Books
Released
15 Jul 2011
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Francois Bloemhof
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
120
Dimensions
213 x 137 x 15mm (125g)

Summary

Wouter is baie bekommerd. Hy moes nooit die speletjie van meneer Grimbeek se rekenaar afgelaai het nie, want noudat dit begin het, kan dit nie gestop word nie, en as dit eers jou naam het ...Iemand is reeds onverklaarbaar dood, en Wouter en sy vriend Koekoes moet vinnig dink aan 'n uitkomkans, anders is dit neusie verby - nie net vir hulle twee nie, maar vir almal wat hierby ingesleep is. 'n Lekker vinnig-bewegende storie vir jong lesers met 'n spanningsvolle einde. Ideaal vir trae lesers wat nie vir lang boeke kans sien nie.

Fiction

General Subject
Juvenile Grades 4-6 Ages 9-11
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
General fiction (Children's / Teenage)