Abel Se Lot - Chris Karsten (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
Price
227
RRP
R 295
(-23%)
No reviews yet.
Raru Black Friday 2020 Sale Now On! Details...

Description

Die tweede boek in die Abel-trilogie: Ella Neser is op verpligte siekverlof na haar noue ontkoming aan Abel Lotz se skalpel. Tussen beradingsessies en harplesse, peins sy oor die foto’s van Abel se vier slagoffers, vasberade om hom te vang voor hy weer moor. Wanneer ’n inbraak uitloop op ’n sterfgeval, keer Ella terug om die skuldiges aan die pen te laat ry. Sy is egter nie die enigste een op hulle spoor nie. Is Abel Lotz terug, of is daar ’n nuwe moordenaar in Doradopark?

Product Details

Barcode
9780798172653
Department
Books
Released
12 Jul 2011
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Chris Karsten
Binding
Paperback / softback
Publisher
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Language
Afrikaans
Number of Pages
416
Dimensions
210 x 148 x 15mm (210g)

Summary

Die bloedstollende opvolg op Abel se ontwaking. Ella Neser is met verpligte siekverlof na haar noue ontkoming aan Abel Lotz se skalpel. Tussen beradingsessies en harplesse, peins sy oor die foto's van Abel se vier slagoffers, vasberade om hom te vang voor hy weer moor. Wanneer 'n inbraak uitloop op 'n sterfgeval, keer Ella terug om die skuldiges aan die pen te laat ry. Sy is egter nie die enigste een op hulle spoor nie. Is Abel Lotz terug, of is daar 'n nuwe moordenaar in Doradopark?

Classification

General Subject
Mystery/Suspense
BISAC Subject 1
Fiction / Mystery & Detective / General
BIC Classification 1
Crime & mystery
BIC Classification 2
Thriller / suspense

Author Bio

Karsten het die ATKV-prosaprys vir Frats ?(?2008) gewen, die ATKV-prys vir spanningslektuur vir Seisoen van sonde (2010) en albei ATKV-pryse vir Abel se ontwaking ?(2011). 'n Man van min belang (2013) was naaswenner in die Groot Afrikaanse Romanwedstryd en wenner van die ATKV-prosaprys. Die respektabele meneer Hartslief het in 2014 verskyn.