Op ’n Galop Na Buckingham-Paleis - Vertellings Van ’n Verloopte Diplomaat - Naas Steenkamp (Paperback)

Out of Stock
Price
177
RRP
R 225
(-21%)
No reviews yet.

Description

Die subtitel, Vertellings van ’n verloopte diplomaat, wek die verwagting dat daar iets met hierdie loopbaan verkeerd gaan loop . . . Juis hierin lê ’n volgehoue spanningslyn. Die skrywer vertel eerlik en met humor van sy jare as junior diplomaat in Suid-Afrika Huis in Londen, in die tyd van die politieke woelinge van die onstuimige laat 50- en vroeë 60tigerjare. Hy was o.m. privaat sekretaris vir die hoë kommissaris in Londen in die dae van Sharpeville en lid van eerste minister Verwoerd se afvaardiging toe Suid-Afrika weens apartheid aan die Statebond moes onttrek. Mens hoor van die blapse, die politieke binnegevegte, die gedragspatrone van bekende politieke personasies, paleisprotokol, die werk van geheime agente -- dinge waaroor die man op straat net maar kan gis. Wat hierdie teks besonders maak, is die verteller se selfspot en ewewigtige terugblik op ’n veelbewoë tydvak. ’n Onderhoudende boek, lesenswaardig en insiggewend, met enkele blink komiese hoogtepunte.

Product Details

Barcode
9780798152815
Department
Books
Released
28 Apr 2011
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Naas Steenkamp
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
176
Dimensions
213 x 137mm (200g)

Fiction

General Subject
Biography/Autobiography
BISAC Subject 1
Biography & Autobiography / General
BIC Classification 1
Autobiography: general
Dewey Classification
327.68