Roepman - Jan van Tonder (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
208
RRP
R 270
(-23%)
No reviews yet.

Description

Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in ’n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is jong Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasie-prosesse in ’n grootmenswêreld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van ’n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwêreld en ook agter by sy portuurs oor die soet en duister dinge van die lewe. Hy het ’n sterk verbeelding en sy weergawe van insidente verleen ’n magies-realistiese gevoel aan die gebeure in die roman. Die fyn waarneming van menswees, die patos en humor wat mekaar afwissel, die ménslikheid van hierdie roman – by tye brutaal-realisties, maar óók hartverwarmend – sal geen leser onaangeraak laat nie.

Product Details

Barcode
9780798155342
Department
Books
Released
1 Apr 2011
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Jan van Tonder
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
2
Language
Afrikaans
Number of Pages
200
Dimensions
213 x 137mm (220g)

Fiction

General Subject
Fiction
BISAC Subject 1
Literary Criticism / European / German
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)
Library Subject 1
Railroad stories
Library Subject 2
Transport workers - South Africa - Durban
Dewey Classification
839.3635