Beste Mnr. Mandela - Jomarié Dick (Paperback)

’n Fees van woorde en prente

Out of Stock
Price
205
RRP
R 260
(-21%)
No reviews yet.

Description

Die verhaal van Nelson Mandela - van kinderjare tot aftrede - word in ’n kleurvolle mengsel van foto’s, illustrasies en lewendige, bondige teks uitgebeeld. Oor vyf dele ontvou sy lewe: die Oos-Kaap (waar hy gebore is en sy kinderjare deurgebring het), Johannesburg (waar hy sy politieke ontwaking gehad het), Robbeneiland (bevat ’n "dagboek" van kinders wat op Mandela-dag die eiland besoek het), vryheid en jare as president, en "Madiba die celeb" - oor sy internasionale ikoniese status en die "Madiba Magic" wat hy uitstraal. Dis ’n blaaiboek, maar ook ’n uitstekende naslaanwerk, en hoewel dit gemik is op jong tieners, sluit dit nie jonger lesers en volwassenes uit nie. Die visuele materiaal is jonk en modern en die ontwerp fris en nuut.

Product Details

Barcode
9780798151535
Department
Books
Released
11 Oct 2010
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Jomarié Dick
Doret Ferreira (Illustrator)
Subtitle
’n Fees van woorde en prente
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
164
Dimensions
240 x 168mm (454g)

Children and Youth

General Subject
Children's Non Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Nonfiction / History / General
BIC Classification 1
History & the past: general interest (Children's / Teenage)