Samoe(R)Sareis - C. Johan Bakkes (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
211
RRP
R 275
(-23%)
No reviews yet.

Description

"Die wêreld is te groot vir een leeftyd. Tyd en lewe het my geleer dat hoe jy ook al probeer, die donner weet, jy kan nie regtig alles wat jy wíl doen, inpas nie." Maar dit beteken nie jy kan nie probeer nie! Johan Bakkes kies altyd maar die smalle weë, dáár waar min ander dit nog gewaag het. Soos die berg Stok Kangri in Indië, al 6 200 meter daarvan. Maar Samoe(r)sareis gee ons nie net insae in Bakkes se Indiese ekskursie nie. Benewens die heerlik avontuurlustige vertellings is daar ander stories wat veel nader aan die huis afspeel, en hy gee veral aandag aan die "Boksombende" wat al sy wedervaringe saam met hom meegemaak het.

Product Details

Barcode
9780798152402
Department
Books
Released
12 Sep 2010
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
C. Johan Bakkes
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
213 x 137mm (102g)

Fiction

General Subject
Fiction Short Stories
BISAC Subject 1
Fiction / General
BIC Classification 1
Short stories
Library Subject 1
Travel writing
Library Subject 2
Bakkes, C. Johan - Travel
Dewey Classification
839.3635