Marlene en die macho man - Anita du Preez (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
71
RRP
R 90
(-21%)
No reviews yet.
Black Friday 2017 Poll: WIN a Sony PlayStation 4 Slim 1TB Console + Gran Turismo Sport - Limited Edition (PS4) Details...

Description

Luitenant-kolonel Marlene Burger van die SAPD staan haar plek in ’n manswêreld vol. Dis net haar liefdeslewe wat nie wil vlot nie. Nou is daar ’n kans dat sy en haar jeugliefde Tom Lourens ’n verhouding kan hê. Tog blyk vlootoffisier Lourens oorversigtig te wees . . . Die enigmatiese Ziegfried van Leeuwen, wat dalk die straatkunstenaar De Leeuw kan wees, verskyn op die toneel en Marlene moet besluit wat sy werklik wil hê . .

Product Details

Barcode
9780624081074
Department
Books
Released
19 Jun 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Anita du Preez
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
178 x 110mm

Classification

General Subject
Romance/General

Inside Flap

Anita is gebore in Port Elizabeth. Sy het in die visuele kunste studeer en aan UNISA haar BA Honneurs- en Magistergrade verwerf, albei cum laude. Sy woon in Kaapstad en is ’n beeldhouer en lektrise in die visuele kunste.