Net Sisi - Wendy Hartmann (Paperback)

Out of Stock
Price
158
RRP
R 200
(-21%)
No reviews yet.

Description

Sal Sisi veilig by die huis kom met haar kleipot? Gaan haar prentjies wat sy teen die muur verf haar ouma laat lag? En hoeveel mis haar vriende haar? Ontmoet vir Sisi in hierdie deernisvolle versameling van stories en rym, vol warmte, liefde en vriendskap. Die vyf stories is: Sisi, Die verrassing, Sisi en Ouma, Pappa is tuis!, en Nagsoentjies. Pragtige, gevoelvolle illustrasies komplimenteer die spaarsamige, maar in-die-kol teks. Afrikaanse vertaling deur Philip de Vos. Ook verkrygbaar in Engels as Just Sisi.

Product Details

Barcode
9780798152198
Department
Books
Released
7 Sep 2010
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Wendy Hartmann
Joan Rankin (Illustrator)
Philip de Vos (Translator)
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
112
Dimensions
210 x 260mm (425g)

Non-Fiction

General Subject
Graphic Novels
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
Picture books