Die Genesis-Faktor - Francois Bloemhof (Paperback)

Out of Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 4
Price
164
RRP
R 210
(-22%)
No reviews yet.
All Online Shopping Permitted in Lockdown Level 4 Details...

Description

Die derde roman in François Bloemhof se Rooi Luiperd-reeks is gewaarborg om weer die adrenalien vinnig te laat pomp. Mark Steyn is agent Rooi Luiperd, een van Die Fabriek se agente en ook lid van die Groot Vyf ¬ met rooi klaring, wat daarop neerkom dat jy tydens ’n sending voor die voet kan doodmaak solank jy dit later kan regverdig. Dié keer verruil hy Venesië vir ’n plaas in die Swartland waar daar veel meer as boerdery aan die gang is ... maar wat is die presiese aard van die bose bedrywighede, wie en wat is die skurk (of skurke) en hoe durf jy ’n vyand aan wat jy nie verstaan nie?

Product Details

Barcode
9780798151184
Department
Books
Released
12 Aug 2010
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Francois Bloemhof
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
264
Dimensions
213 x 137mm (284g)

Fiction

General Subject
Crime/Thrillers
BISAC Subject 1
Fiction / General
BIC Classification 1
Thriller / suspense
Library Subject 1
Afrikaans fiction - 21st century
Dewey Classification
839.3636