Die Ongelooflike Avonture Van Hanna Hoekom - Marita van der Vyver (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
127
RRP
R 165
(-23%)
No reviews yet.

Description

Hanna het ‘n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim. Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam 'Hanna Hoekom' kry. Op ’n dag besluit haar eksentrieke ma dat die hele familie saam moet vakansie hou in ’n ou huis in die berge, waar die hele familie gestrand raak. Dis seker nie so erg nie, maar Hanna Hoekom se familie sluit in ’n gay biologiese pa, ’n stiefpa wat ‘n akteur is, twee stiefbroers en ‘n irriterende klein half-boetie!

Product Details

Barcode
9780624049401
Department
Books
Released
30 Jul 2010
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Marita van der Vyver
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Edition
2
Language
Afrikaans
Number of Pages
172
Dimensions
213 x 137mm (220g)

Fiction

General Subject
Children's Young Adults
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
Modern & contemporary fiction (post c 1945)
Library Subject 1
Teenagers
Library Subject 2
Young adult fiction, Afrikaans
Dewey Classification
839.3635