Vet Feetjies Vlieg Nie - Kristel Loots (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
174
RRP
R 220
(-21%)
No reviews yet.
Enter the Raru National Braai Day Poll and Win A Cook Book Bundle. Ends 26 September 2017. Details...

Description

Lucy Lombaard dra XXL-klere, maar sy het die hart van ’n feetjie. Al hoor sy van kleins af vet feetjies kan nie vlieg nie. Billy Bruwer van Media Uniek plaas haar hart in die hoogste versnelling, maar hy stel net belang om haar Funky Feetjie-blog in sy tydskrif te gebruik. Is haar mede-rubriekskrywer Wouter Weet-als dalk eerder haar sielsgenoot?

Product Details

Barcode
9780624083245
Department
Books
Released
18 Jul 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Kristel Loots
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
256
Dimensions
197 x 127mm

Classification

General Subject
Romance/General

Inside Flap

Kristel Loots het sorgvrye kinderdae gehad as een van die klipgooiers van Despatch. Hier het haar verwondering met die mensdom begin en sy het stories daaroor begin skryf. Sy skryf vir jare al tydskrifverhale en het romanses en romans, insluitend chick-lit soos Die engel rook skelm en Troukoek maak nie vet nie op haar kerfstok. Sy woon in die Kaap.