Abel Se Ontwaking - Chris Karsten (Paperback)

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
227
RRP
R 295
(-23%)
No reviews yet.

Description

Boek een van ’n trilogie. Abel bly steeds op die burgerregerf buite Johannesburg waar hy die grootste deel van sy lewe saam met sy versteurde moeder deurgebring het. Daar bewerk hy die velle van klein diertjies wat hy verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en Suid-Amerika wat hy in sy galery in die stad verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag het Abel spesiale planne. Hy wil vir hom ’n nuwe gesig uitsoek: dié van ’n mooi jong vrou. En hy is op die uitkyk vir tatoes wat sal pas by die temas van sy Kosmiese Joernale.

Product Details

Barcode
9780798178297
Department
Books
Released
14 Jun 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Chris Karsten
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
352
Dimensions
198 x 130mm

Classification

General Subject
General Fiction