Stoffel In Afrika - Christiaan Bakkes (Paperback)

Out of Stock
Price
215
RRP
R 280
(-23%)
No reviews yet.

Description

Hierdie vyfde bundel oor die wel en wee van Stoffel Mathysen - veldkenner, bewaringskundige en safarileier - bied ’n nuwe invalshoek en nuwe ervarings. Hoewel hy reeds dekades lank in Suider-Afrika werk, neem sy ekspedisies na Midde-Afrika hom tot in die hart van die ware, ongetemde Afrika. Om skatryk kliënte op die gesogte gorillasafari’s in Uganda en Rwanda te begelei, is nie altyd so glansryk soos dit klink nie, maar met sy kenmerkende humor, fyn mensekennis en ironiese kyk maak Stoffel telkens daarvan ’n andersoortige avontuur. Deur dit alles en oor alles heen strek sy gedagtes en gesprekke in ’n durende poging om Afrika te deurgrond.

Product Details

Barcode
9780798151290
Department
Books
Released
8 Jun 2010
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Christiaan Bakkes
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
176
Dimensions
213 x 137 x 15mm (210g)

Summary

Hierdie vyfde bundel oor die wel en wee van Stoffel Mathysen - veldkenner, bewaringskundige en safarileier - bied 'n nuwe invalshoek en nuwe ervarings. Hoewel hy reeds dekades lank in Suider-Afrika werk, neem sy ekspedisies na Midde-Afrika hom tot in die hart van die ware, ongetemde Afrika. Om skatryk kliente op die gesogte gorillasafari's in Uganda en Rwanda te begelei, is nie altyd so glansryk soos dit klink nie, maar met sy kenmerkende humor, fyn mensekennis en ironiese kyk maak Stoffel telkens daarvan 'n andersoortige avontuur. Deur dit alles en oor alles heen strek sy gedagtes en gesprekke in 'n durende poging om Afrika te deurgrond.

Fiction

General Subject
Fiction Short Stories
BISAC Subject 1
Fiction / Literary
BISAC Subject 2
Fiction / General
BIC Classification 1
Short stories
Library Subject 1
Safaris - Africa, Southern
Library Subject 2
Safaris - Africa, Central
Library Subject 3
Mathysen, Stoffel (Fictitious character)
Dewey Classification
FIC