Kruispunt - P.J. Haasbroek (Paperback)

Out of Stock
Price
TBC
No reviews yet.
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! 1 x R500 Raru Voucher up for grabs every month! Details...

Description

Hierdie vyfde bundel kortverhale deur Haasbroek verskyn meer as 20 jaar na sy vorige bundel. Maar alhoewel sommige van die verhale herinner aan die macho-styl van sy vroeëre werk, is die verhale in Kruispunt meestal meer deernisvol en menslik. Die milieu van die verhale is telkens oorlogsgebiede of die jagveld of ’n plaasomgewing. En dit is ’n treffende uitbeelding van sowel die mens se duister psige as sy weerloosheid. Die onderliggende tema is geweld - soms brutaal, soms pynlik, maar altyd openbarend. Die geografiese afwisseling waarbinne die verhale afspeel, gee aan die bundel ’n globale kyk op die menslike natuur, in Afrika én in Europa. Mens en natuur staan in ’n aanvullende verhouding binne elke verhaal. Haasbroek se nuwe bundel is ’n welkome toevoeging tot sy werk, en ook tot die Afrikaanse verhaalkuns.

Product Details

Barcode
9780798151719
Department
Books
Released
3 May 2010
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
P.J. Haasbroek
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
213 x 137mm (1g)

Summary

Hierdie vyfde bundel kortverhale deur Haasbroek verskyn meer as 20 jaar na sy vorige bundel. Maar alhoewel sommige van die verhale herinner aan die macho-styl van sy vroeere werk, is die verhale in Kruispunt meestal meer deernisvol en menslik. Die milieu van die verhale is telkens oorlogsgebiede of die jagveld of 'n plaasomgewing. En dit is 'n treffende uitbeelding van sowel die mens se duister psige as sy weerloosheid. Die onderliggende tema is geweld - soms brutaal, soms pynlik, maar altyd openbarend. Die geografiese afwisseling waarbinne die verhale afspeel, gee aan die bundel 'n globale kyk op die menslike natuur, in Afrika en in Europa. Mens en natuur staan in 'n aanvullende verhouding binne elke verhaal. Haasbroek se nuwe bundel is 'n welkome toevoeging tot sy werk, en ook tot die Afrikaanse verhaalkuns.

Fiction

General Subject
Fiction Short Stories
BISAC Subject 1
Literary Criticism / European / German
BIC Classification 1
Short stories
Library Subject 1
Short stories, Afrikaans
Library Subject 2
Afrikaans literature - 20th century - History and criticism
Library Subject 3
Short stories, Afrikaans - 21st century
Dewey Classification
839.3635