Ena Murray Keur 16 - Ena Murray (Paperback)

Haar grootste offer/Skaduwees van gister/​Plekkie in die son

In Stock
Price
49
RRP
R 260
(-81%)
Normal Price
R 200
(-76%)
No reviews yet.

Description

This omnibus contains three of Ena Murray’s most enjoyable love stories: ​Haar grootste offer​, ​Skaduwees van gister and ​Plekkie in die son​.

Product Details

Barcode
9780624083580
Department
Books
Released
18 Dec 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Ena Murray
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
512
Dimensions
213 x 137 x 15mm (1g)

Summary

In Haar grootste offer ontvang Marlene, wat vier maande swanger is, die skoknuus dat haar man wil skei. In Skaduwees van gister veroorsaak nuwe maatreels dat matrone Anmar Cloete se pos oorbodig raak. Boonop word haar gewese verloofde as ’n nuwe dokter aangestel. En in ?Plekkie in die son?, word Karen Viljoen melaats verklaar. Die oordeel dryf haar tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde die vuurproef deurstaan?

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Short Stories
BISAC Subject 2
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Short stories
BIC Classification 2
Adult & contemporary romance

Author Bio

Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook ’n hospitaal as milieu. Sy het op Mosselbaai afgetree en is in Junie 2015 oorlede.