Liewe Heksie se groot omnibus - Verna Vels (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
250
RRP
R 325
(-23%)
No reviews yet.

Description

Hierdie reuse-omnibus bevat al 41 van Verna Vels se oorspronklike Liewe Heksie-stories waarin die bekoorlike Heksie en haar maats, Blommie Kabouter, Karel Kat, Kwaaitjie Kabouter en vele meer weer oud en jonk laat skaterlag met hulle mannewales. Vian Oelofsen se pragtige illustrasies laat hierdie klassieke stories en karakters weer leef!

Product Details

Barcode
9780798172738
Department
Books
Released
25 Jul 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Verna Vels
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
448
Dimensions
168 x 240mm (1g)

Classification

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / Fantasy & Magic
BISAC Subject 2
Juvenile Fiction / Action & Adventure / General
BIC Classification 1
Adventure stories (Children's / Teenage)
BIC Classification 2
Fantasy & magical realism (Children's / Teenage)

Inside Flap

Verna Barbara Robertson Vels is op 13 Junie 1933 op Reitz in die Vrystaat gebore. Die Liewe Heksie-stories is aanvanklik as radioverhale aangebied en die eerste een is in 1961 op die kinderprogram Siembamba uitgesaai.