Oom Kootjie Emmer - André P. Brink (Paperback)

Out of Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 4
Price
135
RRP
R 175
(-23%)
No reviews yet.
All Online Shopping Permitted in Lockdown Level 4 Details...

Description

Heruitgawe van ’n plesierige boekie wat die eerste keer in 1973 deur Buren gepubliseer is. Oom Kootjie Emmer is Lykbesorger en Nagwadrywer op Witgatworteldraai. Humoristiese anekdotes oor Oom Kootjie en sy dorp se mense: Dominee Dooieweerdt en Miss Libbie Plesie, oom Sagrys Noodskoot en oom Poepies Pontak, Koekie Rautenbach en Tolletjies Fourie, sersant Gryp-en-Ryp Koesee en die Weduwee Oop-en-toe, noem maar op. Maar dit bly in die eerste plek die verhaal van oom Kootjie self, van sy sloerstaking en sy geheime wapen, sy Uitwaartse Beweging en sy Volksfees. Hoe hy uiteindelik burgemeester word en vooruitgang bewerkstellig.

Product Details

Barcode
9780798151450
Department
Books
Released
1 Mar 2010
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
André P. Brink
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
110
Dimensions
180 x 110mm (102g)

Fiction

General Subject
Humor
BISAC Subject 1
Fiction / Short Stories (single author)
BIC Classification 1
Short stories