Die Boendoesbaai-ding - Rudi Venter (Paperback)

Out of Stock
Price
131
RRP
R 170
(-23%)
No reviews yet.
Use Code RCCLOCKDOWN5 at Checkout to get an extra 5% Off Your Order - T&Cs Apply Details...

Description

Wanneer Eddie twee mans hoor praat oor ’n rooftog jare gelede, is hy vasberade om die geheim te ontrafel. Kon so iets ooit in hulle klein kusdorpie gebeur? Maryna Cloete, pal met haar neus in ander se sake, meng natuurlik dadelik in. Hulle pad kruis ook met die Von Dempter-neefs, Hein en Roelof, wat in die woonwapark kamp vir die vakansie.

Product Details

Barcode
9780798175951
Department
Books
Released
14 Aug 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Rudi Venter
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
160
Dimensions
198 x 130mm

Classification

General Subject
General Fiction
BIC Classification 1
Thrillers (Children's / Teenage)
BIC Classification 2
Crime & mystery fiction (Children's / Teenage)

Inside Flap

Rudi Venter debuteer in 1987 met die kortverhaal Viskoppe en van sy verwerkings verskyn in voorgeskrewe werke vir Graad 11. Terugkeer (2003) was sy eerste jeugroman. Rudi skryf graag akademiese artikels en was voorheen onderwyser wat gespesialiseer het in leerders met leerprobleme.. Hy woon tans in die Strand en doseer in Kommunikasiekunde by CPUT.