Die Tyd van die Kombi's - Koos Kombuis (Paperback)

Out of Stock
Price
233
RRP
R 295
(-21%)
No reviews yet.

Description

Koos Kombuis se vorige outobiografie, Seks & Drugs & Boeremusiek, was pretensieloos, eerlik, skreeusnaaks én hartroerend. Hierdie is sy Voëlvry-memoir en hy skryf met dieselfde rou eerlikheid en selfspot oor sy herinneringe van daardie tyd. Hy bely daar is dinge wat hy lank probeer ontken het, daarom kon hy nou eers daaroor skryf. En al is hierdie sy persoonlike blik op die mense en gebeure rondom die Voëlvry-toer, beskryf dit terselfdertyd ’n belangrike deel van die onlangse Afrikaanse musiekgeskiedenis - vanaf Piekniek by Dingaan tot by Oppikoppi.

Product Details

Barcode
9780798150996
Department
Books
Released
20 Oct 2009
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Koos Kombuis
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
256
Dimensions
213 x 137mm (286g)

Non-Fiction

General Subject
Biography/Autobiography
BISAC Subject 1
Biography & Autobiography / General
BIC Classification 1
Biography: general