Karoonag en Ander Verhale - Deon Meyer (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
231
RRP
R 300
(-23%)
No reviews yet.

Description

Lemmer se Eerste Wet: Moenie Betrokke Raak Nie. Hy moes daarby gehou het toe hulle in die stikdonker aan sy voordeur kom hamer het. Maar toe staan hy op, vat sy Glock 37 onder die bed raak en neuk met sy nuwe Ford Ranger die godverlate veld in. Want daar was ’n plaasaanval, en as hy help, is dit dalk een stappie nader aan aanvaarding op Loxton. Wat hy so graag wil hê. En nou? Nou het "plaasaanval" ontvoering geword. Nou jaag hy soos ’n besetene om ’n skadumag te konfronteer, om driehonderd mense se lewens te red. Met ’n sekere wete dat die bloed vryelik gaan vloei voor hierdie Karoonag verby is. Heerlike verhale uit die pen van Deon Meyer, insluitende sy baie gewilde vervolgverhaal 'Stiltetyd'.

Product Details

Barcode
9780798151177
Department
Books
Released
3 Oct 2009
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Deon Meyer
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
272
Dimensions
222 x 152mm (325g)

Fiction

General Subject
Crime/Thrillers
BISAC Subject 1
Fiction / Thrillers
BISAC Subject 2
Fiction / Suspense
BIC Classification 1
Thriller / suspense