Last Chance Sale ends in:
-
2
days
- .
-
02
hours
- :
-
10
minutes
- :
-
32
seconds
Van sorg na liefde - Malene Breytenbach (Paperback)
Product Details
- Barcode
- 9780624080893
- Department
- Books
- Released
- 18 Apr 2017
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Malene Breytenbach
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Tafelberg
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 224
- Dimensions
- 178 x 110mm
Summary
Na 'n liefdesteleurstelling gaan werk Mia de Villiers as 'n
versorger op die eiland van Jersey. Sy kom dadelik met haar
werkgewer, die weduwee Sarah de Lisle, oor die weg, maar met die se
seun, Jean, sit sy vas. Jean insinueer dat sy gekom het om 'n ryk
man te vang en Mia vererg haar. Dink hy sy is soos sy trofeemeisies
wat deur rykdom beindruk word? Hy is uiters aantreklik, maar sy
swig nie voor 'n rokjagter nie. Al blyk dit gaandeweg dat die
alfaman 'n sorgsame, sagter kant het . . .
Classification
- General Subject
- Romance/General
- BISAC Subject 1
- Fiction / Romance / Contemporary
- BIC Classification 1
- Adult & contemporary romance
Inside Flap
Dr Malene Breytenbach het drie meestersgrade asook ’n doktorsgraad in joernalistiek. Sy en haar man woon op Stellenbosch. Malene het verskeie liefdesverhale op haar kerfstok, sowel as die gewilde romans Gister is ’n ver land, Pluimprinse en Bloedgrond.
Author Bio
Dr Malene Breytenbach het drie meestersgrade asook 'n doktorsgraad
in joernalistiek. Sy en haar man woon op Stellenbosch. Malene het
verskeie liefdesverhale op haar kerfstok, sowel as die gewilde
romans Gister is 'n ver land, Pluimprinse en Bloedgrond.