Die Ding Tussen Man En Vrou - Kerneels Breytenbach (Paperback)
Description
’n Versameling grappe wat Kerneels Breytenbach uit alle oorde versamel het om die oorlog tussen die geslagte behoorlik te dokumenteer. Die grappe wissel van die doodonskuldige tot dié wat jou ouma dalk sal laat bloos. Elke grap is egter sorgvuldig uitgekies om lesers en hul vriende lekker te laat lag. Met illustrasies deur Fred Mouton is hierdie ’n lekker geskenk nét betyds vir Kersfees.
Product Details
- Barcode
- 9780798150729
- Department
- Books
- Released
- 15 Sep 2009
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Edition
- 1
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 128
- Dimensions
- 213 x 137 x 15mm (190g)
Summary
'n Versameling grappe wat Kerneels Breytenbach uit alle oorde
versamel het om die oorlog tussen die geslagte behoorlik te
dokumenteer. Die grappe wissel van die doodonskuldige tot die wat
jou ouma dalk sal laat bloos. Elke grap is egter sorgvuldig
uitgekies om lesers en hul vriende lekker te laat lag. Met
illustrasies deur Fred Mouton is hierdie 'n lekker geskenk net
betyds vir Kersfees.
Fiction
- General Subject
- Humor
- BISAC Subject 1
- Fiction / General
- BIC Classification 1
- Modern & contemporary fiction (post c 1945)
- BIC Classification 2
- Modern & contemporary fiction (post c 1945)