Afspraak In Venesië - Francois Bloemhof (Paperback)
Description
Die tweede roman in François Bloemhof se Rooi Luiperd-reeks laat die adrenalien vinnig pomp. Mark Steyn is agent Rooi Luiperd, nie bloot net nóg een van Die Fabriek se agente nie, maar lid van die Groot Vyf -- met rooi klaring, wat daarop neerkom dat jy tydens ’n sending voor die voet kan doodmaak solank jy dit later kan regverdig. Heerlike leesstof vir almal wat hou van die intriges wat gepaardgaan met die wêreld van spioenasie en geheime agente.
Product Details
- Barcode
- 9780798151061
- Department
- Books
- Released
- 11 Aug 2009
- Content Source
- South African
- Supply Source
- South Africa
Book
- Author
- Francois Bloemhof
- Binding
- Paperback
- Publisher
- Human & Rousseau
- Edition
- 1
- Language
- Afrikaans
- Number of Pages
- 256
- Dimensions
- 213 x 137 x 15mm (285g)
Summary
Mark Steyn is agent Rooi Luiperd, nie bloot net nog een van Die
Fabriek se agente nie, maar lid van die Groot Vyf - met rooi
klaring, wat daarop neerkom dat jy tydens 'n sending voor die voet
kan doodmaak solank jy dit later kan regverdig. Heerlike leesstof
vir almal wat hou van die intriges wat gepaardgaan met die wereld
van spioenasie en geheime agente.
Fiction
- General Subject
- Crime/Thrillers
- BISAC Subject 1
- Fiction / Literary
- BISAC Subject 2
- Fiction / General
- BISAC Subject 3
- Fiction / General
- BIC Classification 1
- Adventure
- Library Subject 1
- Afrikaans fiction - 21st century
- Dewey Classification
- FIC