Hallo, Hekel - Anisa Fielding (Paperback)

Out of Stock
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 3
Price
261
RRP
R 340
(-23%)
No reviews yet.
Enter our PlayStation 5 Interest Poll - We have a DS4 & TLOU II Gaming Merch up for Grabs Details...

Description

Hekel is die nuutste handwerkgier wat wêreldwyd op die loopplanke te sien is en nou deur oud en jonk beoefen word. Hallo, Hekel bied ’n unieke konsep: ’n enkele patroon word geneem en op vier verskillende maniere vertolk na gelang van jou styl – hetsy boheems, kunstig, klassiek of romanties. Patrone, wat wissel in moeilikheidsgraad, sluit mooi goed vir jouself, jou huis, babas en kinders, en selfs geskenke in. Daar is ietsie vir almal: ’n warm poncho vir die winter, ’n mooi teemussie vir die huis, ’n serp wat jy as geskenk vir jou vriendin kan gee, ’n dienlike baadjie vir ’n nuwe baba – om maar net enkeles te noem. Daar is ook voorstelle om dieselfde patroon vir meer as een projek te gebruik. Hallo, Hekel is net die ding as hekel jou passie is. Deur bekendes in handwerk- en hekelkringe.

Product Details

Barcode
9780798174015
Department
Books
Released
19 Jul 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Cornel Strydom
Anisa Fielding
Elsbeth Eksteen
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
265 x 220mm (1g)

Classification

General Subject
Knitting & Stitchcraft
BISAC Subject 1
Crafts & Hobbies / Needlework / Crocheting
BISAC Subject 2
Crafts & Hobbies / Needlework / Knitting
BIC Classification 1
Knitting & crochet