Seisoen Van Sonde - Chris Karsten (Paperback)

Out of Stock
Price
TBC
No reviews yet.
Raru User Review Competition: Write a Review and Win! 1 x R500 Raru Voucher up for grabs every month! Details...

Description

Die polisie soek na ’n reeksmoordenaar. Die eerste lyk, dié van ’n vrou, word na ’n storm op die rotse gevind - vasgebind aan ’n paal met ’n papie in haar toegewerkte mond. Die lyke wat volg is elk op nog meer bisarre wyse agtergelaat. Jack, ’n psigopaat, is sistematies besig om mense te elimineer vir sy enigmatiese meester, Minos.

Product Details

Barcode
9780798173940
Department
Books
Released
25 Jun 2009
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Chris Karsten
Binding
Paperback / softback
Publisher
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Language
Afrikaans
Number of Pages
335
Dimensions
210 x 148 x 15mm (210g)

Summary

Die polisie soek na 'n reeksmoordenaar. Die eerste lyk word vasgebind aan 'n paal met 'n papie in haar toegewerkte mond. Die lyke wat volg is elk op 'n nog meer bisarre wyse agtergelaat. Jack, 'n psigopaat, is stelselmatig besig om mense te elimineer vir sy enigmatiese meester, Minos. Die laaste slagoffers op Jack se lys het albei kontak gehad met die regeringsprojek Anthenor in die apartheidsjare - Wim as navorser en Portis as jong struggleleier.

Classification

General Subject
Mystery/Suspense
BISAC Subject 1
Fiction / Thrillers
BISAC Subject 2
Fiction / Suspense
BIC Classification 1
Thriller / suspense
BIC Classification 2
Crime & mystery

Author Bio

Karsten het die ATKV-prosaprys vir Frats ?(?2008) gewen, die ATKV-prys vir spanningslektuur vir Seisoen van sonde (2010) en albei ATKV-pryse vir Abel se ontwaking ?(2011). 'n Man van min belang (2013) was naaswenner in die Groot Afrikaanse Romanwedstryd en wenner van die ATKV-prosaprys. Die respektabele meneer Hartslief het in 2014 verskyn.