Christine le Roux Keur 2 - Christine Le Roux (Paperback)

​Liefdesvallei​/​Uitdraai na Ukuthula/’n Hele nuwe mens

Dispatched in 6 to 10 working days
This product is allowed to be delivered during Lockdown Level 4
Price
200
RRP
R 260
(-23%)
No reviews yet.
All Online Shopping Permitted in Lockdown Level 4 Details...

Description

 In ​Verborge liefde ​sou Roland Meyer en Victoria Malan slegs ’n huwelik in naam hê, maar die liefde het ander planne. Gerard Koch is allesbehalwe verwelkomend wanneer hy vir Julia Eksteen ontmoet in ​Liefdesvallei​. Laetitia Jonker bevind haarself in ’n onverwagse en ongemaklike situasie in ​Uitdraai na Ukuthula. In ’n Hele nuwe mens word Madie dringend uitgeroep om na ’n baba om te sien. Jacques en Kirsten trou na ses weke in ​Tot in ewigheid​. Maar was dit die regte besluit?

Product Details

Barcode
9780798174701
Department
Books
Released
22 May 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Christine le Roux
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
2nd ed
Language
Afrikaans
Number of Pages
400
Dimensions
213 x 137mm

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Inside Flap

Christine le Roux was ’n skuilnaam van Eleanor Baker. Tydens haar loopbaan het sy vyftien romans, twee draaiboeke en verskeie jeugboeke geskryf. Die kwart-voor-sewe-lelie is in 1991 vir die Old Mutual-prys vir letterkunde benoem, terwyl Verbeelde werklikheid in 1996 op die kortlys was vir die M-Net-boekprys. Sy is op 1 Julie 2002 oorlede.