Last Chance Sale ends in:

Geheime liefde - Malene Breytenbach (Paperback)

Out of Stock
Price
73
RRP
R 95
(-23%)
No reviews yet.
Vote for your Game of the Year 2019 - Great Prizes Up for Grabs. Ends 17 Dec. 2019 Details...

Description

Toe digter AA Sutherland se ou joernaal ontdek word, kan PhD- student Diana Malan nie wag om dit te bestudeer nie. Dalk vind sy uit wie die vrou is oor wie hy dig. Maar ai, die joernaal moet eers gerestoureer word. Boonop daag Sutherland se agterkleinseun, Alex Erskine, daar op en dring aan om dit te sien. Dié sterk, slim Skot trek Diana soos ’n magneet aan. Maar hy kuier blykbaar by die haar wil terughê.

Product Details

Barcode
9780624076711
Department
Books
Released
8 Apr 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Malene Breytenbach
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
224
Dimensions
110 x 178mm (125g)

Summary

Toe digter AA Sutherland se verlore joernaal ontdek word, kan PhD-student Diana Malan nie wag om dit te bestudeer nie. Dalk vind sy uit wie die vrou is na wie hy in sy gedigte verwys. Maar ai, die joernaal moet eers gerestoureer word. Boonop daag Sutherland se agterkleinseun, Alex Erskine, daar op en dring aan om dit te sien. Die aantreklike Skot trek Diana soos 'n magneet aan. Maar hy kuier blykbaar by die beginsellose Beryl, terwyl Diana se eks haar met 'n seer hart wil terughe ...

Classification

General Subject
Romance/General
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Inside Flap

Dr Malene Breytenbach het drie meestersgrade asook ’n doktorsgraad in joernalistiek. Sy en haar man woon op Stellenbosch. Malene het verskeie liefdesverhale op haar kerfstok, sowel as die gewilde romans Gister is ’n ver land, Pluimprinse en Bloedgrond.

Author Bio

Dr Malene Breytenbach het drie meestersgrade asook 'n doktorsgraad in joernalistiek. Sy en haar man woon op Stellenbosch. Malene het verskeie liefdesverhale op haar kerfstok, sowel as die gewilde romans Gister is 'n ver land, Pluimprinse en Bloedgrond.