Last Chance Sale ends in:

Die Dood van 'n Goeie Vrou - Chris Karsten (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
223
RRP
R 290
(-23%)
No reviews yet.
Vote for your Game of the Year 2019 - Great Prizes Up for Grabs. Ends 17 Dec. 2019 Details...

Description

Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en meer onlangs ​Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van ’n raaiselagtige moord. In ’n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee, dood gevind met engelvlerke aan. Die storie is briljant aanmekaargesit, met ’n plot wat die slimste leser sal fnuik. Chris Karsten is een van die topspeurskrywers in Afrikaans – met baie lojale volgelinge.

Product Details

Barcode
9780798174183
Department
Books
Released
21 Oct 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Chris Karsten
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
448
Dimensions
137 x 213mm

Classification

General Subject
General Fiction
BISAC Subject 1
Fiction / Crime
BISAC Subject 2
Fiction / Mystery & Detective / General
BIC Classification 1
Crime & mystery

Inside Flap

Karsten het die ATKV-prosaprys vir Frats ​(​2008) gewen, die ATKV-prys vir spanningslektuur vir Seisoen van sonde (2010) en albei ATKV-pryse vir Abel se ontwaking ​(2011). ’n Man van min belang (2013) was naaswenner in die Groot Afrikaanse Romanwedstryd en wenner van die ATKV-prosaprys. ​Die verdwyning van Billy Katz ​is sy mees onlangse roman.