Die dag toe die draak kom - Fanie Viljoen (Paperback)

'n Boek vir meisies

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
85
RRP
R 110
(-23%)
(1 user rating)
No reviews yet.

Product Details

Barcode
9780798178679
Department
Books
Released
19 Feb 2019
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Fanie Viljoen
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
96
Dimensions
213 x 137 x 15mm (213g)

Summary

Die boek takel die kwessie van kindermolestering en dien om kinders in te lig en te bemagtig. Die gevaartekens van molestering word uitgewys en riglyne gebied oor hoe om in so 'n situasie op te tree. Kyla is gek oor stories van dapper prinses Arabia wat selfs teen drake veg. Maar haar ouer sussie, Abby, glo nie meer in sprokies nie. Abby se daar is 'n draak in hulle huis - een wat vir niks en niemand skrik nie. Maar wie kan dit wees? Gelukkig leer Kyla net wat om te doen om haarself te beskerm.

Classification

General Subject
Children's Fiction
BIC Classification 1
Personal & social issues: sexuality & relationships (Children's / Teenage)
BIC Classification 2
Family & home stories (Children's / Teenage)

Author Bio

Fanie Viljoen is op 2 Januarie 1970 in Welkom gebore. Hy matrikuleer in 1987 aan die Hoerskool Goudveld in Welkom. In 1990 begin hy voltyds by Sanlam werk. Hy skryf in die tyd in vir ’n deeltydse kursus in grafiese ontwerp en behaal die N6-sertifikaat in 1995 aan die Welkom Kollege. In 2002 volg ’n BA-graad in Sielkunde en Sosiologie aan Unisa.