Die Ander Vennoot - P.J. Haasbroek (Paperback)

Not available
Price
211
RRP
R 250
(-16%)
No reviews yet.
Raru Black Friday 2020 Sale Now On! Details...

Description

Hierdie boeiende, interessante roman speel hoofsaaklik af teen die agtergrond van die ekonomiese omwentelinge ná 1994 en gaan oor twee vennote,

John Heckrodt en Herklaas Pretorius – vanaf hul jare as boere en jagters in die ou Suidwes tot by hul ondernemings as entrepeneurs in die nuwe Suid-Afrika: die jagveld het net verskuif na die ekonomiese sfeer. Die sagmoedige reus Pretorius raak verteenwoordigend van die immer ongemaklike posisie van die post-kolonis in Afrika, gebrandmerk deur sy kleur en vasgevang in sy vreemdelingskap.

Die liefde van ’n besondere vrou gee betekenis aan ’n lewe wat toenemend ’n stryd om oorlewing raak. Vanuit sy kennis van die ekonomiese sake skryf Haasbroek insiggewend en oortuigend oor die intriges van frontmaatskappye, bemagtigingsaksies, oornames en ander transaksies.

Product Details

Barcode
9780798150415
Department
Books
Released
27 Apr 2009
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
P.J. Haasbroek
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
352
Dimensions
213 x 137mm (390g)

Fiction

General Subject
Crime/Thrillers
BISAC Subject 1
Fiction / Thrillers
BISAC Subject 2
Fiction / Suspense
BIC Classification 1
Thriller / suspense