Mid Month Clearance ends in:

Susanna M. Lingua Gunstelinge 5 - Susanna M. Lingua (Paperback)

Die vurige swartkop/Nimf van die berge/Karlien

Out of Stock
Price
196
RRP
R 255
(-23%)
No reviews yet.
Pre-Order 2019 PlayStation 4 Game Poll. PS4 Games Bundle up for Grabs! Details...

Description

Drie gunstelingverhale deur Susanna M. Lingua: In Die vurige swartkop word Elmarie Keyser ná haar suster se afsterwe haar nefie, Mark, se pleegouer. Miljoenêr Lafras Zeeman bied vir haar hulp aan. In Karlien kry die heldin se baas ’n hartaanval en neem sy humeurige seun tot haar spyt die besigheid oor. En in Nimf van die berge gaan boer Anita Hamman op haar erfplaas en kry met die kwaai jong eienaar van die buurplaas te doen.

Product Details

Barcode
9780624076803
Department
Books
Released
8 Apr 2016
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Susanna M. Lingua
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
512
Dimensions
137 x 213mm (1g)

Summary

In Die vurige swartkop word Elmarie Keyser na haar suster se afsterwe haar seun, Mark, se pleegouer. Maar as ongetroude meisie kan sy hom nie aanneem nie. Miljoener Lafras Zeeman bied 'n oplossing. In Karlien kry die heldin se baas 'n hartaanval en moet sy humeurige seun die besigheid oorneem. In Nimf van die berge gaan boer Anita Hamman op haar erfplaas en kry met die kwaai, jong eienaar van die buurplaas te doen.

Classification

General Subject
Romance/Historical
BISAC Subject 1
Fiction / Romance / Contemporary
BIC Classification 1
Adult & contemporary romance

Inside Flap

Susanna M. Lingua het reeds op sestienjarige ouderdom begin skryf, maar haar werklike skrywersloopbaan het in 1952 begin toe haar eerste manuskrip deur ’n uitgewer vir publikasie aanvaar is. Sy is in 1997 oorlede, met 58 gepubliseerde boeke agter haar naam.

Author Bio

Susanna M. Lingua het reeds op sestienjarige ouderdom begin skryf, maar haar werklike skrywersloopbaan het in 1952 begin toe haar eerste manuskrip deur 'n uitgewer vir publikasie aanvaar is. Sy is in 1997 oorlede, met 58 gepubliseerde boeke agter haar naam.