Veldiep - Fanie Viljoen (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
135
RRP
R 175
(-23%)
No reviews yet.

Product Details

Barcode
9780624085379
Department
Books
Released
18 Jul 2018
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Fanie Viljoen
Binding
Paperback
Publisher
Tafelberg
Language
Afrikaans
Number of Pages
176
Dimensions
198 x 130mm

Summary

Amber is onseker van haar voorkoms. Is sy mooi? Sy maak 'n anonieme YouTube-video waarin sy mense vra om haar voorkoms te beoordeel, maar dit beland per ongeluk op haar Facebookblad. Tim is gewild, maar sy meisie het hom sopas afgese vir een van die rugby-ouens. 'n Toevallige ontmoeting in die skadu's van die landgoed waar hulle albei woon, lei tot 'n ongewone vriendskap, maar sal Amber die moed he om haar spoke te konfronteer? En sal Tim die skadu-meisie se ware skoonheid kan raaksien?

Classification

General Subject
General Fiction
BIC Classification 1
Romance & relationships stories (Children's / Teenage)
BIC Classification 2
School stories (Children's / Teenage)

Inside Flap

Fanie Viljoen is op 2 Januarie 1970 in Welkom gebore. Hy matrikuleer in 1987 aan die Hoërskool Goudveld in Welkom. In 1990 begin hy voltyds by Sanlam werk. Hy skryf in dié tyd in vir ’n deeltydse kursus in grafiese ontwerp en behaal die N6-sertifikaat in 1995 aan die Welkom Kollege. In 2002 volg ’n BA-graad in Sielkunde en Sosiologie aan Unisa.

Author Bio

Fanie Viljoen is op 2 Januarie 1970 in Welkom gebore. Hy matrikuleer in 1987 aan die Hoerskool Goudveld in Welkom. In 1990 begin hy voltyds by Sanlam werk. Hy skryf in die tyd in vir 'n deeltydse kursus in grafiese ontwerp en behaal die N6-sertifikaat in 1995 aan die Welkom Kollege. In 2002 volg 'n BA-graad in Sielkunde en Sosiologie aan Unisa.