Toor met Hoender - Karen Hart (Paperback)

In Stock
Price
69
RRP
R 275
(-75%)
Normal Price
R 211
(-67%)
No reviews yet.
Raru Musical Instruments Poll - Squier Bullet Mustang Electric Guitar Worth R3,000.00 Up For Grab Details...

Description

Soek jy ’n lekker hoenderresep? Die meeste mense hou van hoender en dis so maklik om gaar te maak. Boonop is dit ekonomies en veelsydig – koud of warm ewe lekker. Dis onthoukos, van die roosterhoender op die Sondagtafel tot Ouma se hoenderpastei.  In dié boek neem Karen jou op ’n toer deur haar Toorkombuis met ’n verskeidenheid hoenderresepte.

Product Details

Barcode
9780798174282
Department
Books
Released
16 Jan 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Karen Hart
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
160
Dimensions
280 x 215mm (1g)

Annotation

Karen Hart is ’n kosskrywer en tans die kosredakteur van die tydskrif Kuier. Sy het ook al die rol van kosredakteur vir verskeie tydskrifte vervul, o.a. Move en TV Plus. Skakel gerus elke Donderdag na twee in op Radio Kaapse Kansel waar Karen met luisteraars gesels oor haar liefde vir kook. Sy is op haar gelukkigste tussen die kospotte.

Classification

General Subject
Cooking
BISAC Subject 1
Cooking / Courses & Dishes / General
BISAC Subject 2
Cooking / Specific Ingredients / Poultry
BIC Classification 1
Cookery dishes & courses
BIC Classification 2
Cooking with chicken & other poultry