Len & Ben En Die Groot Seerowerredding - Helen Brain (Paperback)

Dispatched in 4 to 7 working days
Price
131
RRP
R 170
(-23%)
No reviews yet.
Raru Merch Poll - Harry Potter Magical Creatures Dobby Figure Up For Grabs Details...

Description

Die skreeusnaakse avonture van twee seerower-knape, Len en Ben, wat ontsnap van ’n vreeslike lot, nl. dood deur verdrinking.

Hulle word deur die bose Kaptein Bumshott van die seerowerskip Die Squirty Squid afgegooi, maar gered deur die wonderbaarlikste kreature - wat hulle ook uiteindelik uit die kake van die Vieslike Vet Gespikkelde Aartappelvis en die kloue van die tiranieke mevrou Tira Niekel red.

Dit is ’n storie waarvan seuns en meisies sal hou, jonger of ouer. Dit is propvol krakerige goed waarvan lesers van hierdie ouderdom hou. Vian Oelofsen se illustrasies is humoristies en vul die teks uitstekend aan.

Product Details

Barcode
9780798150262
Department
Books
Released
16 Oct 2008
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Helen Brain
Vian Oelofsen (Illustrator)
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
120
Dimensions
213 x 137 x 15mm (165g)

Summary

Die skreeusnaakse avonture van twee seerower-knape, Len en Ben, wat ontsnap van 'n vreeslike lot, nl. dood deur verdrinking. Hulle word deur die bose Kaptein Bumshott van die seerowerskip Die Squirty Squid afgegooi, maar gered deur die wonderbaarlikste kreature – wat hulle ook uiteindelik uit die kake van die Vieslike vet gespikkelde aartappelvis en die kloue van die tiranieke mevrou Tira Niekel red. Dit is ’n storie waarvan seuns en meisies sal hou, jonger of ouer. Dit is propvol krakerige goed waarvan lesers van hierdie ouderdom hou. Vian Oelofsen se illustrasies is humoristies en vul die teks uitstekend aan.

Children and Youth

General Subject
Children's Fiction
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
General fiction (Children's / Teenage)