Proteus - Deon Meyer (Paperback)

Out of Stock
Price
203
RRP
R 260
(-22%)
No reviews yet.
Use Code RCCLOCKDOWN5 at Checkout to get an extra 5% Off Your Order - T&Cs Apply Details...

Description

Tobela "Tiny" Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as "Umzingeli" (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in ’n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik. En hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf ’n ou vriend, ’n medestryder wat gyselaar gehou word.

Product Details

Barcode
9780798149655
Department
Books
Released
1 Oct 2008
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Deon Meyer
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
3
Language
Afrikaans
Number of Pages
358
Dimensions
213 x 137mm (515g)

Summary

Tobela "Tiny" Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as "Umzingeli" (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in 'n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik - en hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf 'n ou vriend, 'n medestryder wat gyselaar gehou word. Maar die "losprys" wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik - 'n hardeskyf met "sensitiewe" inligting. Die plaaslike intelligensiediens gaan alles in hul vermoe doen om hom te keer. En nou word jagter die prooi. Op 'n "geleende" BMW-motorfiets vat hy die lang pad. Maar hoe verder hy vorder, hoe stywer span die net om hom.

Fiction

General Subject
Crime/Thrillers
BISAC Subject 1
Fiction / Crime
BISAC Subject 2
Fiction / Mystery & Detective / General
BIC Classification 1
Crime & mystery