Heritage Day Weekend Sale ends in:

Die Kinders Eet Viennas Maar 'n Man Kan Nie Relax Nie - Nico Nel (Paperback)

Out of Stock
Price
164
RRP
R 210
(-22%)
No reviews yet.
Raru - Heritage Weekend Sale Now On! Ends 9pm 24 September 2019. Details...

Description

In hierdie bundel sorg Nico Nel en Uys van der Hoven vir stories wat jou met trane in jou oë en wange seer van die lag vir meer sal laat vra.

Product Details

Barcode
9780798149792
Department
Books
Released
1 Oct 2008
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Nico Nel
Uys van der Hoven
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
128
Dimensions
213 x 137mm (155g)

Summary

Ek is Uys van der Hoven, ek het Nico Nel in 1976 onderstebo ontmoet ...So vertel Uys van der Hoven van sy en Nico Nel se ontmoeting. Nico Nel het op die gewilde TV-program Maak 'n las naam gemaak as storieman van formaat. In hierdie bundel sorg hy en sy medestorieverteller, Uys van der Hoven, vir stories wat jou met trane in jou oe en wange seer van die lag vir meer sal laat vra. Die Bont Louws se tuisgemaakte driedemfiets kos hulle amper al hulle sproete. Jakop Tieties word na 'n drinkparty in die lykshuis wakker en neem dit vir 'n hospitaal aan. En daar is die storie oor die skaap en die argitek met die ponytail.

Fiction

General Subject
Humor
BISAC Subject 1
Humor / General
BIC Classification 1
Humour