Deeg - Theresa de Vries (Paperback)

In Stock
Price
242
RRP
R 315
(-23%)
(1 user rating)
No reviews yet.

Description

Die enigste boek oor deeg wat jy ooit nodig sal kry. Alle soorte deeg om terte of pasteie te maak word bespreek – broskors-, blaarkors, skilferkors, warmwaterkors-, fillo- en strudeldeeg, ook die gewilde Marokkaanse ouarkdeeg. Leer al die fyner kunsies van deeg: bestanddele, toerusting, basiese beginsels, asook die algemene foute wat by deeg kan voorkom en die oorsake word bespreek. Word ’n bobaas bakker!

Product Details

Barcode
9780798172714
Department
Books
Released
30 May 2017
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Author
Theresa de Vries
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Language
Afrikaans
Number of Pages
192
Dimensions
270 x 210mm (1g)

Classification

General Subject
Baking & Cake Decorating
BISAC Subject 1
Cooking / Specific Ingredients / General
BISAC Subject 2
Cooking / Methods / Baking
BIC Classification 1
Cookery by ingredient
BIC Classification 2
Cakes, baking, icing & sugarcraft

Inside Flap

Theresa was een van die gewildste deelnemers aan Kokkedoor 1. Sedertdien bied sy landswyd kursusse aan oor deeg – al die kunsies en wenke. As boervrou van Brandwag staan haar hande vir niks verkeerd nie. Sy is ook bekend vir haar nougat wat te koop is by al die Kersmarkte in die Wes-Kaap omgewing.