Die Pratende Pot - Helena Lochner (Paperback)

Out of Stock
Price
137
RRP
R 162.50
(-16%)
No reviews yet.

Description

Helena Lochner se belangstelling in stories het ontstaan na aanleiding van die verhale wat die slawenageslag op hulle familieplaas saans vertel het. Hierdie is ’n keur uit Helena Lochner se mooiste verhale, waarvan die bekendstes Ou tante Langtand, Ou mamma Kromneus, Die pratende pot, Ou meneer Springer, Die Boomprinses, e.a. ingesluit word. Die stories word gekenmerk deur patrone en gebeure wat tipies is van volksverhale, mites en sprokies: o.a. humor, die kwade wat gestraf word, die goeie wat seëvier, fyn sin vir klank en ritme, ens.

Product Details

Barcode
9780798150019
Department
Books
Released
20 Aug 2008
Content Source
South African
Supply Source
South Africa

Book

Authors
Helena Lochner
Nikki Jones (Illustrator)
Binding
Paperback
Publisher
Human & Rousseau
Edition
1
Language
Afrikaans
Number of Pages
127
Dimensions
220 x 150mm (280g)

Children and Youth

General Subject
Children's Poems & Rhymes
BISAC Subject 1
Juvenile Fiction / General
BIC Classification 1
Children's / Teenage fiction & true stories